Search form

Spreuke 21:1

Die Here weet wat ’n mens dink

1Die dinge wat die koning dink,

is vir die Here soos ’n stroom water,

die Here lei die stroom waar Hy wil.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index