Search form

Spreuke 22:1

Ryk en arm mense is vir die Here dieselfde

1Dit is beter om te weet dat mense jou sal onthou,

beter as om ryk te wees.

Dit is beter om vriendelik te wees

as om silwer en goud te hê.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index