Search form

Spreuke 22:14

14Wanneer ’n slegte vrou jou uitnooi,

dan is dit soos wanneer jy by ’n diep gat staan.

As die Here jou vervloek,

dan sal jy in die gat val.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index