Search form

Spreuke 22:21

21Jy moet weet wat die waarheid is

en wat jy kan glo,

sodat jy vir die persoon wat jou stuur,

kan sê wat regtig gebeur het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index