Search form

Spreuke 22:22

22Jy moenie ’n arm mens se goed vat

omdat hy arm is nie,

jy moenie iemand wat homself nie kan beskerm nie,

verkeerd oordeel nie,

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index