4Wanneer iemand nederig is
en hy respekteer en dien die Here,
dan word hy ryk, en mense respekteer hóm,
en hy lewe lank.
© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.