Search form

Spreuke 24:16

16’n Mens wat reg lewe, kan baie maal val,

maar hy staan elke maal weer op.

Maar wanneer die mense wat verkeerd doen, val,

dan gaan dit sleg met hulle.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index