Search form

Spreuke 25:13

13Wanneer iemand ’n slaaf gestuur het

en die slaaf het die boodskap reg gebring,

dan is dit soos wanneer dit warm was

en sneeu het dit lekker koel gemaak.

Dit laat die slaaf se eienaar goed voel.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index