Search form

Spreuke 25:19

19Jy moenie dink dat ’n ontrou mens

jou sal help wanneer dit sleg gaan met jou nie.

’n Ontrou mens is soos ’n stukkende tand of ’n lam voet.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index