Search form

Spreuke 26:1

Niemand dink dat mense ’n dwaas moet respekteer nie

1Niemand dink dat dit moet sneeu in die somer nie,

niemand dink dat dit moet reën

wanneer hy die ryp koring wil afsny nie,

niemand dink dat mense ’n dwaas

moet respekteer nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index