Search form

Spreuke 26:18-19

18-19Iemand wat ander mense bedrieg en dan sê:

“Ek het gespeel en ’n grap gemaak,”

is soos ’n mal mens wat brandpyle skiet

wat mense kan laat sterf.

20As daar nie hout is nie,

dan kan ’n vuur nie brand nie,

as niemand skinder nie,

dan sal mense nie twis nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index