Search form

Spreuke 27:10

10As jy ’n vriend het, dan moet jy hom nie los nie,

ook nie iemand wat jou pa se vriend was nie.

Wanneer dit sleg gaan met jou,

dan kan jou buurman wat naby is,

vir jou beter help as jou broer wat ver is.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index