Search form

Spreuke 27:11

11My seun, jy moet ’n wyse mens word.

Dit sal my bly maak, en dan sal ek kan antwoord

wanneer iemand wys dat hy dink ek is nie belangrik nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index