Search form

Spreuke 27:18

18Wanneer iemand goed sorg vir ’n vyeboom,

dan sal hy vye hê om te eet.

Wanneer ’n slaaf sy eienaar goed oppas,

dan sal die eienaar die slaaf respekteer.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index