Search form

Spreuke 27:7

7Wanneer iemand genoeg geëet het,

dan is heuning nie meer lekker nie,

wanneer iemand honger is,

dan proe ’n bitter ding ook soet.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index