Search form

Spreuke 28:15

15Wanneer iemand wat altyd verkeerd doen,

regeer oor mense wat hulleself nie kan beskerm nie,

dan is hy soos ’n leeu wat brul

of soos ’n beer wat mense wil doodmaak.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index