16’n Onverstandige koning verdruk sy mense,
maar ’n koning wat dit haat om oneerlik te wees,
sal lank regeer.
© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.