Search form

Spreuke 29:24

24Iemand wat nie lief is vir sy eie lewe nie,

neem ook van die goed wat diewe gesteel het.

Hy hoor dat ’n persoon die diewe vervloek

wat sy goed gesteel het, maar hy sê niks.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index