Search form

Spreuke 29:4

4’n Koning wat reg doen,

laat dit goed gaan met sy land,

maar ’n koning wat meer en meer belasting wil hê,

verwoes sy land.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index