Search form

Spreuke 3:18

18Wysheid is soos ’n boom.

As jy vashou aan die wysheid,

dan hou jy vas aan ’n boom wat lewe gee.

Die mens wat aan die wysheid vashou,

is ’n gelukkige mens.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index