Search form

Spreuke 30:15

Dinge wat altyd meer wil hê

15Die bloedsuier wil altyd aanhou om bloed uit te suig.

Daar is drie dinge wat altyd meer wil hê,

daar is vier dinge wat nooit sê:

“Dit is nou genoeg” nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index