Search form

Spreuke 30:16

16Dit is die doderyk,

’n vrou wat nie ’n kind kan kry nie,

die grond wat altyd meer water wil hê,

en ’n vuur wat nooit sê:

“Dit is nou genoeg” nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index