Search form

Spreuke 30:33

33want wanneer jy melk lank skud,

dan word dit botter,

wanneer jy iemand op sy neus slaan,

dan bloei sy neus,

en wanneer jy mense kwaad maak,

dan twis hulle.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index