Search form

Spreuke 30:4

4Wie het opgegaan na die hemel en het weer afgekom?

Wie het die wind met sy hande vasgehou?

Wie het die water toegebind in ’n bo-kleed?

Wie het besluit hoe groot die aarde moet wees?

Wat is sy naam en wat is sy seun se naam?

Weet jy wie dit is?

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index