Search form

Spreuke 30:9

9Want as ek te veel het, dan sal ek miskien sê

dat ek U nie ken nie,

ek sal vra: “Wie is die Here?”

En as ek arm is, dan sal ek miskien steel

en nie die Naam van my God respekteer nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index