Search form

Spreuke 5:19

19Sy is so pragtig soos ’n takbok,

so mooi soos ’n klipbok.

Jy moet dit altyd geniet

om haar teen jou vas te druk,

jy moet vir haar so lief wees

dat dit vir jou sal wees soos ’n droom.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index