20My seun, hoekom wil jy dom dinge doen
by ’n slegte vrou?
Hoekom wil jy ’n vrou wat nie jou vrou is nie,
omhels en teen jou vasdruk?
© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.