Search form

Spreuke 6:26

26Ja, jy kan ’n prostituut kry

en jy kan haar betaal met ’n rondebroodjie,

maar die vrou van ’n ander man

is soos ’n jagter,

jy kan die beste wat jy het, verloor,

jy kan jou lewe verloor.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index