Search form

Spreuke 7:22

22Die jongman het saam met haar geloop,

hy was soos ’n bees wat na die slagplek gaan,

soos ’n bok wat in ’n vangstrik getrap het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index