Search form

Spreuke 8:10

10Julle moet doen wat ek vir julle sê,

dit is beter as om silwer te hê.

Om dinge te weet,

is beter as om die beste goud te hê.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index