Search form

Spreuke 8:13

13Mense wat nie daarvan hou om ander mense

te bedrieg nie,

is mense wat die Here respekteer en Hom dien.

Ek haat mense wat hoogmoedig en trots is,

mense wat sleg lewe en vals is

wanneer hulle praat.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index