Search form

Spreuke 8:22

Die wysheid was daar van die begin af

22Die wysheid sê:

“Die Here het my gemaak,

Hy het my eerste gemaak.

Ek is die eerste ding wat Hy gemaak het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index