Search form

Psalm 1:3

3So ’n mens sal wees soos ’n boom

wat langs ’n waterstroom groei,

’n boom wat vrugte dra op die regte tyd,

en wat blare het wat altyd groen is.

Dit gaan goed met alles wat hy doen.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index