Search form

Psalm 10:9

9hy kruip weg soos ’n leeu

en hy wag om iemand te vang

wat homself nie kan beskerm nie,

hy vang hom soos ’n mens ’n voël in ’n vangnet vang.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index