Search form

Psalm 102:27

27Die aarde en die hemel sal verdwyn,

maar U sal altyd daar wees.

Hulle sal word soos ou klere,

hulle sal verdwyn soos klere

wat ’n mens uittrek en weggooi.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index