41Die Here het ’n rots oopgemaak,
en daar het water uitgekom,
die water het soos ’n rivier gevloei in die droë land.
© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.