Search form

Psalm 106:48

48Almal moet die Here, die God van Israel, prys,

hulle moet Hom altyd en altyd prys.

En die hele volk moet sê: Amen.

Julle moet die Here prys!

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index