Search form

Psalm 108:10

10Die land Moab is vir My soos ’n skottel

waarin iemand sy voete was.

Ek neem die land Edom vir My.

Ek skree omdat Ek die oorlog gewen het

in die land van die Filistyne.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index