Search form

Psalm 109:23

23Ek is besig om te verdwyn

soos ’n skaduwee wat lank word,

soos ’n sprinkaan wat afval

wanneer iemand dit afskud van sy klere.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index