Search form

Psalm 12:7

7Wanneer die Here praat, dan kan jy Hom glo.

Sy woorde is nie vals nie,

dit is so skoon en suiwer soos silwer

wat sewe maal gesmelt is in ’n vuur-oond.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index