Search form

Psalm 121:1

Die Here sal jou beskerm

1’n Lied wanneer mense na die tempel gaan.

Ek kyk op na die berge en ek vra:

“Van waar sal iemand kom om my te help?”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index