Search form

Psalm 123:2

2U moet weet, ons kyk na ons God die Here

soos slawe kyk na hulle eienaars,

soos ’n slavin kyk na die vrou aan wie sy behoort,

en ons wag dat Hy genadig moet wees vir ons.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index