Search form

Psalm 127:1

As die Here nie ’n huis bou nie

1’n Lied wanneer mense na die tempel gaan. Van Salomo.

As die Here nie ’n huis bou nie,

dan help dit nie dat die bouers

hard werk om die huis te bou nie.

As die Here nie ’n stad beskerm nie,

dan help dit nie dat die wagte

wakker bly nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index