1’n Lied wanneer mense na die tempel gaan. Van Dawid.
Here, ek dink nie dat ek belangrik is nie,
ek is nie hoogmoedig nie,
ek probeer nie om dinge te doen
wat vir my te moeilik is nie.
© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.