Search form

Psalm 137:3

3want ons was gevangenes daar,

en die mense wat vir ons gevang het,

het vir ons gevra om ’n lied te sing.

Die mense wat vir ons verdruk het,

het vir ons gesê dat ons vrolik moet wees

en ’n lied oor Sion moet sing.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index