Search form

Psalm 139:1

U moet my lei op die pad na U toe

1Vir die leier van die koor: Van Dawid. ’n Psalm.

Here, U het tot diep in my gekyk,

U ken my baie goed.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index