Search form

Psalm 14:1

God is by die mense wat reg doen

(Ook Psalm 53)

1Vir die leier van die koor: Van Dawid.

Dit is dwase mense wat dink daar is nie ’n God nie.

Hulle is slegte mense, hulle is wreed,

nie een van hulle doen goed nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index