Search form

Psalm 140:6

6Hoogmoedige mense wil my vang,

hulle het ’n vangnet van toue gemaak

en hulle het dit styfgetrek oor my pad,

hulle wou vir my in vangstrikke vang.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index