Search form

Psalm 141:2

2Ek bid tot U, my gebed moet vir U wees

soos ’n wierook-offer wat ek bring.

Ek steek my hande uit na U,

dit moet vir U wees soos ’n aand-offer.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index