Search form

Psalm 141:5

5’n Mens wat reg lewe en wat my vriend is,

mag my slaan en mag met my raas.

Wanneer hy olyf-olie op my kop wil gooi,

dan sal ek sê dit is goed.

Maar ek sal aanhou om te bid

dat die Here mense sal straf

wat slegte dinge doen.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index